PLANT TOT 24 UUR VIR REKORD OPRENGS MET REKORD SPOED EN PRESISIE

PlanterBackground

“Beste belegging ooit. Nog nooit sulke mielies gehad nie. Ons kon met vertroue tot 220ha plant in 24 uur met 2 x 12-ry HORSCH planters.”
Theunis Pretorius & Xavier Moll
Ficksburg FS

“I have never planted all my lands with so little stress. Unbelievable experience.”
Richard Hobson, Setlagole NW ( 9000 ha with 3 x 24 -ry HORSCH planters)

“Ek het al my lande met my nuwe HORSCH NO-Till planter geplant teen spoed en presisie wat my hoogste verwagtings oortref het.”
Piet Jacobs, Ventersdorp NW
1800 ha met een 24-ry HORSCH NO-TILL)

“Ongelooflike planter. Beste plantestand ooit!”
Johan & Matteus Maree, Marydale NK
(230 ha Katoen met een 8-ry HORSCH FOCUS STRIP-TILL planter )

“Ten spyte van ´n uiters moeilike plantseisoen was die toevoeging van die HORSCH planter se waarde onmeetbaar.”
Dirk & Herman van Rensburg, Arlington FS
(900 ha met een 12-ry HORSCH planter)

Sonder ons Horsch planters so ons nooit 500 ha per dag in twee 12 uur skofte kon plant nie. Baie egalige opkoms. Plantestand uitstekend.
Wilhelm Liebenberg & Soon van der Merwe, Lichtenburg NW
(7000 ha met 2 x 24-ry Horsch planters)

Home | Contact Us

© 2011 TERRATILL (Pty) Ltd. All rights reserved

Site designed by The Image Foundry